London, GB | Formerly of New York, Buenos Aires, Fife, and the Western Cape. | Saoránach d’Éirinn.

Mimi Coertse: “Der Hölle Rache” van Die Zauberflöte

Van al die operahuise in Afrika, die helfte is in Suid-Afrika — dink jy, daar is net vier operahuise in die vasteland. Nietemin, opera het ’n ryk en vrugbaar tradisie in die land, en die koningin van Suid-Afrikaanse opera-sangers is die sopraan Mimi Coertse. Sy was in Durban gebore in 1932 en het haar stem-opleiding in Suid-Afrika voltooi. In 1953, Coertse het die uitsaaier en komponis Dawid Engela getroud. (Engela het sy “Huwelikskantate” vir hul troue saamgestel). In Januarie 1955, Coertse het haar opera debuut gemaak in ’n kleine rol in Parsifal by die Teatro San Carlo in Napels.

Dit was 17de Maart 1956 — St. Patrick’s Day — toe Coertse die rol van die Koningin van die nag gesing in “Die Zauberflöte” met die Weense Staatsopera in Oostenryk. Sy het met die Weense Staatsopera vir meer as twintig jare gebly. Gravin Christl Schönfeld onthou:

Can you still remember the 17th March 1956… when you came completely excited into my room in the Viennese Opera, and said to me with a trembling voice: “Just imagine, Böhm asked me to stand in as QUEEN OF THE NIGHT this evening. Rita Streich got suddenly sick and had to call off. My debut should have been later in the Viennese house and now I have to stand in for one of the most wonderful Queens of the Night! Please, keep your fingers crossed for me. I have sung this part very often; but, as a stand-in and even a début… Oh God!” Of course, I saw the performance, of course, I crossed my fingers for her and, to cut a long story short, that evening Vienna found a new opera-favourite – MIMI COERTSE – and you got a contract at the Viennese Opera!

In sy lang voortgang, Mimi Coertse het baie eerbewyse opgestapel. In 1961, die Medalje van Eer van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; in 1966, die prestige titel van “Kammersängerin” vanaf die regering van Oostenryk; in 1985, die Suid-Afrikaanse Dekorasie vir Voortreflike Diens; en in 1996, die “Oesterreichische Ehrenkreuz für Wissenschaft und Kunst” (Oostenrykse Erekruis vir Wetenskap en Kuns) — die hoogste kunsdekorasie van Oostenryk.

Waar is sy nou? Sedert 1998, Mimi Coertse bestuur die “Black Tie Ensemble” — ’n projek om die verandering tussen opleiding en professionele uitvoering te versag. ’n Halfeeu van diens in die kunste voortsit!

Published at 8:54 pm on Thursday 18 March 2010. Categories: Arts & Culture Errant Thoughts South Africa Tags: , , , .
Comments

Ek onthou nogaal die soprano Hanlie van Niekerk (La Boheme; Eugen Onegin). Sy was die tannie van my vriend Marguerite en die vrou van die minister Lourens Muller.

Terry 21 Mar 2010 8:15 pm
Leave a comment

NAME (required)

EMAIL (required)

WEBSITE (not required)

COMMENT

Home | About | Contact | Paginated Index | Twitter | Facebook | RSS/Atom Feed
andrewcusack.com | © Andrew Cusack 2004-present (Unless otherwise stated)