London, GB | Formerly of New York, Buenos Aires, Fife, and the Western Cape. | Saoránach d’Éirinn.

Holland in die Kaap

’n Groep van Nederlanders in die Kaap het hulle Volkswagen Beetle in die Hollandse patriotiese kleure geverf om hul steun in die Sokkerwêreldbeker te vertoon en hul het hierdie vrolike YouTube video gemaak ook. (Hulle blog, in Nederlands, is 34 graden Zuid).

Watter span steun ek? Ach, baie! Teen Engeland, het ek die Verenigde State gesteun (maar ek haat die “Anyone-But-England” houding van baie in die Britse Eilande buite Engeland). Teen Duitsland, het ek die Aussies gesteun. En natuurlik al die Maties moet BAFANA BAFANA steun!

So vir groepe A-H (onderskeidelik) ons is vir Suid-Afrika, Argentinië, die VSA (of Engeland), Australië, Nederland, Nieu-Seeland, niemand in groep G, en Chili.

Published at 8:48 pm on Wednesday 16 June 2010. Categories: Errant Thoughts Netherlands South Africa Tags: , , , .
Comments

Ik steun Argentinië, Uruguay en “Holland”. Maar de overwinning van Uruguay was voor mij een klein beetje pijnlijk om naar te kijken.

Hup! Holland Hup!

Dave Cooper 18 Jun 2010 6:48 pm

Ek steun die Bafana, natuurlik, dan skreeu ek vir VSA (hulle was vandag verneuk by die skuitsregter – teurig), maar uiteindelik is ek nie ‘n sokker fan nie. Ek is verlief op rugby en kriket. Waneer die Suidelikke halfrond sport speel wonder ek waarom ek in die Vereeningde State woon.

David Allen 18 Jun 2010 8:28 pm

I am with you David Allen … nothing beats Rugby. And I miss it so living her in Polderland. But I was lucky to be home in South Africa in 2007 to watch the Bokke take the World Cup. We were in Bellville watching it after a lekker braai and magnificent view of Tygerberg.

Dave Cooper 19 Jun 2010 5:47 am

Voetbal, rugby en dat soort spelen, daar leef ik niet mee in. Het was een onuitstaanbaar moment, hier in Clermont-Ferrand, de idolatrie bij te wonen : duizenden fans op een rijtje om de “rugby-kelk” even te strelen.

Marie Moncelon 22 Jun 2010 1:00 pm
Leave a comment

NAME (required)

EMAIL (required)

WEBSITE (not required)

COMMENT

Home | About | Contact | Paginated Index | Twitter | Facebook | RSS/Atom Feed
andrewcusack.com | © Andrew Cusack 2004-present (Unless otherwise stated)