London, GB | Formerly of New York, Buenos Aires, Fife, and the Western Cape. | Saoránach d’Éirinn.
Gedig van die dag: ’n Vertaling van net die laaste vers van ‘Little Gidding’, die vierde van Die Vier Kwartette deur T.S. Eliot.
[…]
Bekend nie, want nie gesoek nie
Maar gehoor, half gehoor, in die stilte
tussen twee golwe van die see.
Vinnig, nou, hier, nou, altyd –
’n Voorwaarde van volledige eenvoud
(Koste nie minder nie as alles)
En alles sal wel wees
Allerhande dinge sal wel wees
As die tonge van vlam inmekaar gevou is
In die gekroonde knoop van vuur
En die vuur en die roos is een.
Published at 1:15 pm on Wednesday 10 June 2020. Categories: Arts & Culture South Africa Tags: , , .
Leave a comment

NAME (required)

EMAIL (required)

WEBSITE (not required)

COMMENT

Home | About | Contact | Paginated Index | Twitter | Facebook | RSS/Atom Feed
andrewcusack.com | © Andrew Cusack 2004-present (Unless otherwise stated)