London, GB | Formerly of New York, Buenos Aires, Fife, and the Western Cape. | Saoránach d’Éirinn.

Lionel Smit

Suid-Afrikaanse portretskilder

Ek’s te midde van ’n portret geverf te word deur ’n skilder (’n prettige en boeiende proses) en dit laat my oor vandag se portretkuns dink. Figuurlike beelde is altyd met menigte gewild maar in die ryk van die kunswêreld is dit anders: Abstrakte kuns is nog steeds koning. Modes opsy, die wens vir die menslike vorm — die begeerte vir mekaar — is nog ewig.

Een van die mees geskoolde portretskilders vandag is die Pretoriaanse kunstenaar Lionel Smit (geb. 1982).

’n Skilder en beeldhouer, Mnr Smit woon en werk in Kaapstad en is die wenner van ’n ministeriële toekenning vir bydrae tot visuele kuns van die Wes-Kaapse regering. Sy werk is reeds ingesluit in die visuele kunste eksamen vir die Nasionale Senior Sertifikaat. Nie sleg vir ’n kêrel in sy dertigerjare!

Smit se skilderye herriner my aan die werk van die Engelse skilder Catherine Goodman. Hier is net sommige van sy portrette.


Obscura #3 2015; oil on canvas, 100 x 100 cm


Untitled #2 2014; etching on Zerkall intaglio, 76 x 66 cm


Isolate 2016; oil on Belgian linen, 230 x 170 cm


Boy with black 2010; oil on canvas, 80 x 80 cm


Exposure 2013; oil on Belgian linen, 150 x 120 cm


Singular Formation #4 2016; oil on linen, 190 x 190 cm


Obscura #4 2015; oil on canvas, 100 x 100 cm


Siren Triptych #2 2013; oil on Belgian linen, 190 x 190 cm


Transparent Behaviour ; oil on linen, 120 x 120 cm

Yves submerged 2010; oil on canvas 80 x 80 cm

Met spesiale dank aan Mnr J Verster
Published at 12:25 pm on Thursday 11 January 2018. Categories: Art South Africa Tags: , , .
Comments

Baie mooi werk. Ek het ook baie gehou van die werk van Hanneke Benadé. Ek het die impressie dat Suid Afrikaanse kunstenaars word meer en meer bekend in die internasionale kunswêreld. Ek wou ‘n kunswerk koop, maar ek is altyd ‘n bietjie skepties van ‘provinsiale’ werke; ek wou ietsie wat ‘n meer wêreld wyd of ‘universele’aanlok het. Kuns wat het nie voortreklifheid nie, maak my dink aan die satirisie poësie van Roy Campbell, ‘Wayzgoose’, wat spot die provinsiale middelmatigheid van Suid Afrikaanse skrywers en kunstenaars.

Ashley Ritchie 12 Jan 2018 10:37 am

Why do I find it so much easier to understand Mr Ritchie than you, Cusack?

But still: “maak my dink”. Too funny.

The artist has talent, and should forget the archly knowing modernist claptrap, and get on with perfecting his abilities as a realist..

Gousset van Heel 12 Jan 2018 9:10 pm
Leave a comment

NAME (required)

EMAIL (required)

WEBSITE (not required)

COMMENT

Home | About | Contact | Paginated Index | Twitter | Facebook | RSS/Atom Feed
andrewcusack.com | © Andrew Cusack 2004-present (Unless otherwise stated)